Together Against Abuse

Dit is wat ek ondervind het

January 28, 2009
Jul 7, 08 - 10:27 AM

Die situasie is basies :

1)w die polisie mense arresteer mense sonder n ordentlike klag of ondersoek en gooi mense in die holding cells sonder n regmatige saak.

2) die tronke in die Port Shepstone polisie stasie is vol mense waar slegs wilde aantuigings - wat nie gegrond of bewys is

3) Valse aantuigings word gemaak deur gevaarlike mense wat vendetta's het /ens of dinge wil probeer bewys sonder enige feite -( behalwe natuurlik vir kriminele waar daadwerklike bewysstukke bestaan of wat op hete daad betrap is).

4) Dion was ge arresteer op niks - Geen bewysse/saak / aanklag en in die oorvol selle summier gegooi SONDER enige toesig

5)Die selle is 150% oorvol met verhoorafwagtendes WAAR GEEN klagstate bestaan nie .

In die selle is:

GEEN beligting nie -

GEEN vars lug nie -

Geeen toilette nie -

Geen basiese higieniese/veilige/gesonde omstandighede nie

Die toestande is soos n donker middel eeuse dungeon -

Na 5 nm is dit pik donker waar hulle die mense toesluit.

As blanke man met 30 - 50 plus swartes vol HIV in n oorvol massa sel word enige blanke man getarget vanwee rassistiese haat -

Die swart polisiemag doen dit moedswillig vanwee rassistiese haatenis totaal bewus van die uiters gevaarlike omstandighede binne die selle.

Dion was so toegesluit met geen klagtstaat nie - net valse voorwensels en geen bewysse nie.



Daar is ook nou die saak waar daai blanke sakeman IN N POLISIEVAN in die Kaap ook deur n groep mans verkrag is JUIS uit rassistiese haat binne in die voertuig met die polisie rondom en sy saak word nog geformuleer.



Die tronke ens is 250% plus oorvol mense waar hul sake nog aangehoor moet word en waar geen klagtes geformuleer is nie.

GEEN daadwerklike bewysstukke bestaan nie - net vermoedens in meeste gevalle waar mens as onskuldige aangehou is onder die haglike toestande.



Die probleem is die mag van die SAPS waar hulle mense in tronke sommer gooi sonder n ordentlike saak/ bewysse of ondersoek.

Ongelukkig nou word blankes mans juis getarget vanwee anti wit sentiment en rassisme.

Die polisie is 100% bewus daarvan en wil basies die wit ou n les leer .



Daar is duisende blanke mans wat so verkrag is maar wat net uit skaamte stil bly of soos arme Dion dit nie verder kon vat nie - (veral met die HIV risiko) waar dit te veel was waar verkragtig van n man in n polisie kantoor totaal ongehoord is! Nou is die saak van verkragting in n polsie voertuig nog erger! Dit met SAPS toesig!



Die probleem is basies met die kriminele regsisteem in die land waar die polisie vers te veel mag het.

Sal alter bel~!



Thanks
mnr. A
 

Reply from Jim on My Space blog

January 28, 2009
Aug 19, 2008 6:50 PM Subject: Rape in jail

I was a sergeant in one of the worse county prisons in the country. I worked in Holmesburg Prison in Philly and unfortunately, rape and abuse are part of jail life. in my experience and expertise after working in this cess-pool of humanity I will tell you what the main reasons are that rape occurs in prisons. 1st: I've seen administrations change, from conservative administrations that assure that their officers and staff keep constant vigil on ...

Continue reading...
 

What does a kid of seventeen know?

January 21, 2009
I walked in as my son was being asked the words, those famous words, "Do you have an attorney, or do you wish to have the state appoint an attorney for you, or do you wish to present yourself in this matter?"
Looking at the young man squirm in the dock, it was obvious that he had no clue of what the court expected of him.
"Um, ah... I dunno. I can answer the questions..."
Two days before the end of the December school holidays, this seventeen year old had sprouted a fashionable mop of hair...

Continue reading...
 

Categories

Recent Posts